|
Bobotie Met Gember En Bruine Suiker
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Bestanddele Smaakmiddels:
30 ml Gemaalde Gemmer -
30 ml Sagte Bruin Suiker -
15 ml Kerriepoeier -
15 ml Borrie(geelwortel) -
10 ml Sout -
2 ml Peper -
60 ml Margarien -
5 Gekapte Middelslag uie -Bestanddele Vleis:
2 snye Witbrood in water geweek -
1 kg Maalvleis(gehakt) -
150 ml Pitlose Rosyne -
60 ml Blatjang(chutney) -
30 ml Fyn Appelkooskonfyt -
30 ml Asyn -
30 ml Worcestersous -
30
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Metode Smaakmiddels:
Plaas al die geurmiddels (behalwe uie en margarien) in swaarboomkastrol.
Verhit die geurmiddels.
Voeg Margarien by.
Voeg uie by en soteer tot sag.
Metode Vleis:
Druk ergste water uit die brood.
Meng al die ander bestanddele saam met brood.
Voeg mengsel by die Uie en kook vir sowat 20 minute.
Roer gereeld.
Metode Die laaste Stap:
Skep mengsel in gesmeerde bak.
Klits melk en eiers saam.
Giet oor vleismengsel.
Druk suurlemoenblare in.
Bak 45 minute in voorverhitte oond by 180 grade C.
Sit warm voor.
|
|
|